Hanlie-Logo-Web

Pienie, weer die ligte uit geskiet! 🤸🏼🤸🏼🤸🏼 @allsta Pienie, weer die ligte uit geskiet! 🤸🏼🤸🏼🤸🏼 @allstarsgymnastics_ ♥️🥇
♥️🇺🇸 ♥️🇺🇸
En dan last but not least, St Augustine 🇺🇸 @evdvy En dan last but not least, St Augustine 🇺🇸

@evdvyv se beste dag by @outback_crabshack 😃en die mooiste dorpie en muskiete in oorvloed 😩Lekker mexican sushi gehad (trust me, it’s a thing), en het hulle in ń historical vibe ingetrek met ń kersie 👌🏽, 4th of July Fireworks in 250 Independence Celebrations was amazing! 
To top it off, was daar 2 dae en 24 ure delays om weer terug huistoe te kom.

Maar die Americans is nes op die TV. En as jy moeite doen en met hulle chat, is hulle vrek nice! 🙌🏼🇺🇸🫶🏽
Orlando was up next. The actual reason! 🤸🏼 Lien h Orlando was up next. The actual reason! 🤸🏼

Lien het ń boks vol medaljes terug gebring! Met baie hulp van @allstarsgymnastics_ - want daar was ń paar glitches in the matrix! En die club het 3rde in all verdien! Dankie Cindy & Chelsea 🫶🏽

Lekker swembad prawns, Erik se foto by sy beste Cybertruck (Ella was amper dood oor die Dad foto 🤣), Walmart & Target (my cc uitgemax amper daar. Who knew?), Universal uitgereën agv thunderstorms, Disney was amazing - ek was in trane na die Harry Potter ride (riller coasters nie my sterk punt 😩)! 

En ek en @erinlouw en kie het ń blikkie tuna geeët by ń flamink 🦩

En toe kry ons ń huurkar om regs te ry, na ons next adventure! 🇺🇸 @evdvyv 👌🏽
A New York minute! 🇺🇸 What an experience as a fam A New York minute! 🇺🇸

What an experience as a family 🥹 
Van Time Square se malligheid, tot shopping in Soho, enorme porsies calamari (everything is bigger in America 😅), die sushi restaurant waar hulle gesê het “welcome back” 😬, subway surfing (Lien), Central Park se “quick stroll” 🫪 en die wawiele by Fifth avenue af (raai wie 😂), Ground Zero, pragtige wolke krabbers, Brooklyn Bridge 🤩 en die Sokker Worldcup Gees 🇿🇦

Hard to remember everything, but impossible to forget! Dankie @evdvyv - die ervaring laat ons “higher than Trump Tower” 😉
Hierdie freakin legend van ń broer @andriesg.84 do Hierdie freakin legend van ń broer @andriesg.84 doen vandag sy 2de @comradesmarathon - Go Brother! Trots is ń understatement! 🤯🤩

Gaan wen daai beker Anneries! 😃🫶🏽
Klein @paarl_gim_hokkie @laerskoolpaarlgim se day/ Klein @paarl_gim_hokkie @laerskoolpaarlgim se day/night games 😮‍💨😅
Neef Rijk se support altyd spesiaal! ♥️
En Paarl se views NEVER disappoints 🫶🏽 #myhood
Heerlike @laerskooldurbanville veiling Le French!🇫 Heerlike @laerskooldurbanville veiling Le French!🇫🇷 @zellie08 ⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️
Brille en Bubbles! I mean, what’s not to love? 🤩 Brille en Bubbles! I mean, what’s not to love? 🤩

Dankie @marlize13 vir ń lekker aand by jou @hello_bril Durbanville! 🤓 My brilbeursie ken jou drumpel tè goed 😂

En aan my fabulous date(s), lekkerder as enige thrift kopie! 🫶🏽

Daai pers leerbaadjie gaan LOOP! 😁
Follow on Instagram
© 2026 hanlievandervyver.com. All rights reserved.
Shopping Basket